ROOIDAG - NP VAN WYK LOUW GETOONSET EN GESING (CD)

ROOIDAG - NP VAN WYK LOUW GETOONSET EN GESING (CD)

- +
Add To Cart
Sold Out

Dertien uitsonderlike toonsettings van die meesterdigter N.P. van Wyk Louw is nou beskikbaar op die talentvolle sanger en liedjieskrywer Leon Gropp se nuutste album, Rooidag. Gropp het bekendheid verwerf as lid van die kitaarduo CH2. Sy fluweelstem, fyn aanvoeling vir die poësie en musikale talent wat tussen elke noot van sy sielvolle kitaarspel vloei verseker ’n diep en luisterryke album. Verskeie ander kunstenaars insluitende Coenie de Villiers, Anna Davel en Christiaan Baardman maak ook hul verskyning op Rooidag.

© 2020 All rights reserved

Checkout Now
View Details
- +
Sold Out